top of page

Morlize Hattingh

Die Jacaranda :

Stap mens so deur Pretoria se Jakaranda boom strate…

Voel mens se hart nooit verlate…

Ons is deel van die mooi…

van die Pers blomme wat ons dag met liefde en geluk kom tooi…

Dit voel of die feetjies oor nag ons strate Pers verf….

Om seker te maak almal van ons word bederf…

Ry mens so verby die Jakaranda bome voel dit of mens jou hart sommer weer vind….

Soos ‘n kind…

‘n Kind wat nog glo aan feeverhale….

Vergeet mens ‘n oomblik van al jou kwale….

O Pers o mooi my liefde vir jou……

Sal ek beslis vir altyd onthou !!!!!!

Comments


Stay Up-To-Date with New Posts

Search By Tags

a baker's café

"A place where words like Loftus, shisa-nyama, braai, koeksister, melktert, bunny chow, springbokkie Jacaranda’s and the real makoya are all words synonymous with home-comings"

- Michelle Cronjé-Cibulka 

📍 1 Meerlust Business Village, Corner of Meerlust and Lynnwood, Pretoria East     

 

✆  012 807 3099

  • Black Instagram Icon
  • Black Facebook Icon
  • Black Twitter Icon
  • Black Google+ Icon
  • Black LinkedIn Icon
bottom of page