Linda Swart
top of page

Linda Swart

Maak my wakker 

Ek wag die hele jaar, vir lang pers strate Vir ‘n dooie stad, verlate. Vir jou omhelsing, net een keer Vir die verlede on terug te keer. Lank verlore, so gebore, Gedagtes oor iemand wat ek nie ken nie, Pers bloeisels in my hare, Weet jy ek sien jou in elke skare. Middagslapie in die reën, Waar gaan die tyd heen? Verlore tot Jy kom, Maak my wakker as die pers jakarandas blom.

Stay Up-To-Date with New Posts

Search By Tags

bottom of page