Erica D. Pottas
top of page

Erica D. Pottas

Jakaranda oo' jakaranda hoe mooi pers jy ons buurte versier

Vlaktes en beddings van pers waar jy kyk

Hoe pragtig ons dorpie lyk


Moeder natuur se digkuns om ons oë te vermaak

en elkeen se hart met vreugde te raak.

Sienbaar van die allerhoogtes,

strate so mooi in pers getooi.

Kinders wat skaterlag en

staan in die blomme reën,

die wind laat die blomme dans deer die lig en in jou hare beland.


Even though you sometimes make me sneeze

your fresh morning dew floral scents are entoxicating.

Putting smiles on faces of every person

fortunate to experience your beauty.


Jacaranda mimosifolia how your beauty brings joy

to even the most unfortunate of suburbs.

Giving those that needs it most a happy sight of pure beauty.


Izimbali zeJacaranda ukuthi umuhle kanjani,

ufaka imibala emigwaqweni yethu olwandle ngokunsomi.

Ukwenza izinhliziyo zethu zifudumale ngenjabulo ngalo

mbono obusisiwe ukuze sonke siwujabulele.

.....................

Stay Up-To-Date with New Posts

Search By Tags

bottom of page