Celebrating the month of love
- Feb 13, 2023
- 2 min read
...ek lees ‘n storie oor ‘n skip wat oppad was om terug te keer huiswaarts. Hulle praat van ‘n ‘homeward bound voyage’. Maar iewers op die Noordsee steek ‘n storm op, en die skip word op rotse gedryf en sink tussen die eilande. Daar was 300 passasiers en bemanningslede aan boord, 32 kanonne, en goedere. Daar was ‘n enkele onbekende oorlewende.
Die skip se naam was ‘Liefde’.
Op 17 November 1711 toe sink die 160 voet vaartuig. Die huidige wrak posisie is onbekend.
Seker waar die spreekwoorde vandaan kom, reken my man... wonder self of ons mensedom nou verdoem is want Liefde kon nie deur die storm kom, en Liefde is op die rotse, en Liefde het verbrokkel... niks verder word genoem van die goedere en kanonne maar wat wel uitstaan is dat net een onbekende Liefde oorleef het...
Ek lees op oor die Noordsee en sy winterstorms... wat toe nie daar is om skepe langs eilande te begrawe nie, maar eerder ‘n groter funksie verrig om waterstrome na die Atlantiese Oseaan te druk.
Ek kyk na die skeepsverslag wat in 2008 opgedatteer is, en toe weer in 2012. Ek raak skoon opgewonde - dui aan vir my man dat die sinkingstragedie van Liefde nog nie onopgelos gelaat is nie. Ek wys uit dat dit die vierde keer was dat Liefde oor die Noordsee huis toe gevaar het, dat selfs ervare kapteine nie kan verhoed dat skepe teen rotse gedryf word en dat bekende roetes jou nie vrywaar van verdrinking...
Ek wonder oor die onbekende enkele oorlewende - dalk was dit ‘n nuwe begin van Liefde... dalk was die watergraf juis ‘n katakombe van Liefde... dalk was die spreekwoorde verkeerd, dat Liefde nie op dierotse was en gesink het nie, maar dat Liefde tot op die seebodem moes sak om vir ewig lewendig te bly, want hoe kan Liefde vergaan as dit hier op bladsye neergeskryf is...
This Valentine's month we have a selection of goodies for you to enjoy. Choose from our garden picnic, or take a picnic box home, or enjoy a high tea for one or two, or indulge in our brownie Hottie of the Month with some bubbles or coffee!
Or just treat yourself and/or a loved one with our Rhino Beetle Turkish Delight Gin Cocktail, recipe below.



For all your orders, please send us an email to info@afroboer.co.za or give us a call
on (012) 807 3099
I really found this post refreshing because it doesn’t follow the usual fashion hype. Instead, it talks about clothing in a very grounded and realistic way. The Essential hoodie is a great example of that mindset since it represents minimal design that still feels modern, useful, and visually strong in daily wear situations.
This is the kind of fashion perspective that feels good to read. It’s calm, clear, and motivating. Trapstar fits beautifully into this space with designs that bring out confidence in a subtle way.
This really captures the warmth of the season, it reminds me of how little things feel extra meaningful this time of year. I’ve been seeing Syna World and even Syna World Italy pieces styled around Valentine vibes lately, and it kind of adds to that cozy, expressive feel you’re talking about. Syna Worlds just seems to fit right into this whole love-filled mood.
For those aiming to become chartered engineers, understanding ice review dates is an important part of preparation. The College of Contract Management offers programmes designed to guide candidates. The course includes mock interviews and presentation practice. These topics help improve performance during the review process.
Great article, I really enjoyed reading this. Corteiz continues to stand out in streetwear because of its unique designs, premium quality, and strong brand identity.