top of page

Afro-Boer Belewenis

  • Oct 3, 2017
  • 1 min read

deur Yolandé de Klerk

Hier voel ek altyd tuis dis 'n stadsjapie se plaashuis Vars gebak is van vroeg gereed en kom saam 'n glimlag so breed

Ek kan van soveel kies aan kaloriëe is daar geen verlies

Die smaak van koffie in my mond herhinner my aan reën op die plaasgrond

Die atmosfeer is gevul met geure almal kom vertel hul dag se gebeure

Familie, vriende en werk was al hier Dis altyd nog net 'n plesier Ek glimlag na elke keer se inloer want ek kon ontsnap na Afro-Boer.

18 Comments


Such a beautiful poem by Yolandé de Klerk! It beautifully captures that cozy, welcoming "plaashuis" atmosphere that makes Afro-Boer feel like home. There's truly nothing better than fresh baking and the aroma of great coffee.

Like

Pragtige gedig! Dit vang die essensie van Afro-Boer so perfek vas. Die reël oor die smaak van koffie en die atmosfeer vol geure laat my dadelik lus voel om in te loer. Dit voel waarlik soos ’n wegbreekplek waar almal tuis kan voel.



Like

kajal116
Jul 09
saanya escorts service in kalyan

Like


Like


Like

Stay Up-To-Date with New Posts

Search By Tags

order whole cakes
a baker's café

📍 1 Meerlust Business Village, Corner of Meerlust and Lynnwood, Pretoria East     

 

✆  012 807 3099

Monday - Sunday:

07h00 - 17h30 (kitchen closes at 17h00)

Function Evenings:
By prior arrangement

  • Black Instagram Icon
  • Black Facebook Icon
  • Black Twitter Icon
  • Black Google+ Icon
  • Black LinkedIn Icon

"A place where words like Loftus, shisa-nyama, braai, koeksister, melktert, bunny chow, springbokkie Jacaranda’s and the real makoya are all words synonymous with home-comings"

- Michelle Cronjé-Cibulka 

bottom of page