koffie se storie
top of page

koffie se storie

... oupa manie het elke oggend die koffiepitte gerooster terwyl hy "nader-steeds-nader" gesing het. Oupa manie het die pitte in die groot yster kastrol gegooi en vir ongeveer 20 minute op die houtstoof gerooster. Die pitte is in die hand koffie meultjie gemaal en dan na die kan toe ...

...oupa manie het een teelepel koffie vir elke koppie vars stoof water gebruik. Jou water moet net stoom, dan haal jy dit dadelik van die stoof af en gooi dit oor die gemaalde koffie. Die oumense het die tuit van die koffiekan toegemaak. Diè dat die geur van die koffie bly lê het - koffie, moerkoffie, boeretroos ...

...ek onthou die koffieketel neffens die aga stoof met die takab - of flennie sakkie wat aan 'n draadsirkel aan 'n draadhandvatsel hang. Die kombuis het altyd na moerkoffie en anysbeskuit geruik ...

- Nil Stemmet, Erfeniskos

huilboerboon weeping-boerbean

- 'n boere troos... our afro-kôfi is packaged and labelled in a shiny african black bag with a label the colour of winter grass in the Free State -

The Weeping-Boerbean is a tree that grows here next to our stoep, indigenous to South Africa, and named "a crying tree"...

The flowers are rich deep red and shine brightly in winter sunshine.

Filled with nectar dripping like tears falling to the ground they remind of Africa, crying over her beloved country.

We currently have two sizes: 250g and 500g of whole beans. Roasted and supplied by TriBeCa, we use the Tanzanian Kilimanjaro Single Origin bean.

Stay Up-To-Date with New Posts

Search By Tags

bottom of page