Celebrating the month of love
top of page

Celebrating the month of love

...ek lees ‘n storie oor ‘n skip wat oppad was om terug te keer huiswaarts. Hulle praat van ‘n ‘homeward bound voyage’. Maar iewers op die Noordsee steek ‘n storm op, en die skip word op rotse gedryf en sink tussen die eilande. Daar was 300 passasiers en bemanningslede aan boord, 32 kanonne, en goedere. Daar was ‘n enkele onbekende oorlewende.

Die skip se naam was ‘Liefde’.

Op 17 November 1711 toe sink die 160 voet vaartuig. Die huidige wrak posisie is onbekend.

Seker waar die spreekwoorde vandaan kom, reken my man... wonder self of ons mensedom nou verdoem is want Liefde kon nie deur die storm kom, en Liefde is op die rotse, en Liefde het verbrokkel... niks verder word genoem van die goedere en kanonne maar wat wel uitstaan is dat net een onbekende Liefde oorleef het...

Ek lees op oor die Noordsee en sy winterstorms... wat toe nie daar is om skepe langs eilande te begrawe nie, maar eerder ‘n groter funksie verrig om waterstrome na die Atlantiese Oseaan te druk.

Ek kyk na die skeepsverslag wat in 2008 opgedatteer is, en toe weer in 2012. Ek raak skoon opgewonde - dui aan vir my man dat die sinkingstragedie van Liefde nog nie onopgelos gelaat is nie. Ek wys uit dat dit die vierde keer was dat Liefde oor die Noordsee huis toe gevaar het, dat selfs ervare kapteine nie kan verhoed dat skepe teen rotse gedryf word en dat bekende roetes jou nie vrywaar van verdrinking...

Ek wonder oor die onbekende enkele oorlewende - dalk was dit ‘n nuwe begin van Liefde... dalk was die watergraf juis ‘n katakombe van Liefde... dalk was die spreekwoorde verkeerd, dat Liefde nie op die rotse was en gesink het nie, maar dat Liefde tot op die seebodem moes sak om vir ewig lewendig te bly, want hoe kan Liefde vergaan as dit hier op bladsye neergeskryf is...

This Valentine's month we have a variety of baked goods in the shop daily, but you can also order them specifically for Valentine's Day.

Home made Jolly Jammers.

Home baked Jolly Jammers.

Red velvet cupcakes.

Cranberry, walnut and lemon shortbread.

Cranberry, walnut and lemon shortbread.

Turkish delight chocolate cupcakes.

Turkish delight chocolate cupcakes.

Our Valentine's day picnic boxes are also a firm favourite every year. This year, however, you can also order them as take-away boxes. Order them to enjoy in our lovely gardens, or come and collect your box to go and spoil someone special.

We have three box options this year.

The Early Riser - R160 (2 Pax)

2 x Cappuccino's

2 x Bacon & egg panini

1 x Cranberry, walnut and lemon shortbread to share

2 x Red velvet cupcakes

2 x Choc rose, turkish delight cupcakes

Comfortable Spreak - R260 (2 Pax)

2 x Watermelon fresh pressed juices

2 x Granola, fruit and yoghurt pots/jars

2 x Freshly baked croissants with ham & cheese

2 x Jolly Jammers

2 x Turkish delight cupcakes

2 x Red velvet cupcakes

2 x Cappuccino's

Picnic boxes and spots in Pretoria

Extravagent Pose - R500 (2 Pax)

Bottle of Suikerbossie Cap Classique

Fresh Fruit

Cheese & salami box, tapenade

Fresh house biltong finely sliced

2 x Salad jars

2 x Fresh panini's

2 x Choc rose, turkish delight cupcakes

2 x Red velvet cupcakes

White chocolate truffles

For all your orders, please send us an email to info@afroboer.co.za or give us a call

on (012) 807 3099

Stay Up-To-Date with New Posts

Search By Tags

bottom of page